Quantcast
Channel: hennie van deventer
Browsing all 33 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

RYK GEUR VAN MARLBORO

“Come to where the flavour is”, het die cowboy met sy diep stem verleidelik genooi terwyl hy behaaglik aan sy Marlboro teug. Het die mense dan nie gekom nie! Of dit nog so is, weet ek nie, maar in ‘n...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

ROMEINSE BACCHUSFEES

Stel jou voor: ‘n Uitbundige klomp koerantmense net in lakens geklee, gevlegde blarekrone op die kop, lywe uitgestrek op rolle rooi fluweel, en met yslike goudgeverfde erdebekers vol wyn in die hand....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

O GITS, MENEER, MOTORREDAKTEUR

Die Volksblad het gedugte motorredakteurs soos Ben van Rensburg en Fred Schnetler gehad. Voor Ben het so ‘n pos nie bestaan nie. Tussen Ben en Fred was die pos vakant. Vir bekendstelling van nuwe...

View Article

Eindelik: Arnold sien sy leeu!

As padingenieur het my vriend Arnold de Goede vele paaie in die Krugerwildtuin  gebou. In al die jare nooit ‘n leeu gesien nie. Die laaste dag van sy wildtuin-skof  laai die ouens hom in ‘n helikopter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VETGESMEERDE BLITSKOERANT

‘n Sportskrywer se kopie is in ‘n blik aan ‘n tou uit die hoofpaviljoen van die stadion na ‘n wagtende verslaggewer laat sak. Hy is ore in die nek per motorfiets daarmee kantoor toe. Films is per bode...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DEUR EN DEUR ‘N GROOT VERLIES

Op ‘n wynrak teen ‘n muur in ons woonkamer op Melkbos staan ‘n bottel Claret wat in die jare 80 vir Die Volksblad gebottel is (foto 1). Op die etiket is ‘n afbeelding van die ou-gebou se karaktervolle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SWARE GROETSLAG IN SKUKUZA

‘n Diens op die grasperk voor die Skukuzakerk in die grendeltyd. Ds. Carl staan regs. In Skukuza, 2 000 km van Melkbos af, breek more ‘n waterskeidingsoombik aan waar vele trane gestort gaan word. Na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VLOERMOER OOR VOORBLADFOTO

Tokkie in 1966  ‘n Voorbladfoto wat toe nie ‘n voorbladfoto was nie, was die voorloper vir ‘n vloermoer waarop die uwe nie trots is nie, maar wat ongelukkig nie weggewens kan word nie. Die suurderige...

View Article


WOONWA: NET EEN KEER GEBRUIK

In die klein advertensie in die koerant lees jy die TE KOOP-advertensie: “Woonwa. Amper splinternuut. Net een keer gebruik. Spotgoedkoop.”  Die meeste kere is dit by die een oog in by die ander oog...

View Article


GOU SEUN NIC BOJE

Elke keer as ‘n bohaai iewers oor studentemoleste ontstaan, gee my gedagtes ‘n groot sprong die verlede in. Kollege-tehuis toe – 60 jaar gelede.  Die Kovsies en die Maties sal dit nou nie weet nie,...

View Article

AIKONA VIR OOP VOORDEUR

Lande sluit hul grense om hulle te beskerm teen vreemdelinge wat wetend of onwetend die Covid-19-virus kan binnebring. Die Kaapstad-Metro verwag – nee, eis – dat belastingbetalers hul voordeure...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ONVERGEETLIKE VRIEND

In die koerantwêreld het ons gepraat van die “angle” of die “hoek” van ‘n storie.  Dis die kapstok waaraan jy jou storie ophang: die enkele stuk inligting met die sterkste trefkrag.  Om vandag hier by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NAGDONKER IN ‘N BIBLIOTEEK

OP die trappies tussen die suile van Harvard se indrukwekkende Widenerbiblioteek Die verwoesting van die Jaggerbiblioteek by Ikeys in die onverklaarbare bergbrand die naweek gryp elke boekeliefhebber...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAASTE IN DIE RY VAN ’64-GALERY

Alf Ries (voor) en Neville Krige (langs hom). Foto: Johan Pretorius. Sou die uwe die enigste oorlewende van die parlementere persgalery van 1964 wees?  Tussen my en Johan Pretorius, ‘n SAUK-veteraan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

22 KAALBAS REDAKTEURS

In loshande die rofste pers-uitstappie waarvan ek kennis dra, het ‘n 20-tal redakteurs en assistent-redakteurs letterlik kaal uitgekom. Dit was ‘n besoek per Dakota aan die Unitaleier Jonas Savimbi by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KUIER OM ‘N HARDEKOOLVUUR

Die boekeblad van die Afrikaanse dagblaaie kondig my nuwe bosboek, “Bure van nature” soos volg aan:   “Hierdie stories is inheems soos kremetartbome, onderhoudend soos ‘n kuier om ‘n hardekoolvuur....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘N MUSEUM VIR KOERANTE

Vir almal wat drukkersink in die are het, ook almal wat nuuskierig is oor wat agter die papiergordyn gebeur het of steeds gebeur, en in die mense wat dit laat gebeur het of steeds laat gebeur, is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SY WAS ‘N ROTS

Sy/haar onderhoude met spesiale mense is deel van elke joernalis se memoires. Gedenkwaardige eie onderhoude wat vinnig by my opkom, was met  uiteenlopende karakters soos Thabo Mbeki, Harry...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SONORE STEM EN HONENDE HUMOR

Soos vele ander egpare was John en Tini Vorster in geaardheid glad nie karperde nie. Tini (oor wie ek ‘n paar dae gelede ‘n blog geplaas het) had die sagte hart van ‘n maatskaplike werkster. John was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘N MILJOENệR IN BLINKERTJIES

Boswell, Pagel, Wilkie – wie die sirkus in die laaste helfte van die vorige eeu geken het, het Francesco, die witgesig-nar geken. Amper vyf dekades lank het hy geslag na geslag in die Groot Tent met...

View Article
Browsing all 33 articles
Browse latest View live